Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 7:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 My dae gaan vinniger verby as wat ’n spoel in ’n weefraam beweeg,+

      en hulle eindig sonder hoop.+

  • Psalm 90:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die dae van ons lewe is 70 jaar,

      of 80+ as iemand besonder sterk is.*

      Maar dit is vol probleme en hartseer.

      Dit gaan vinnig verby, en dan is* ons weg.+

  • Jakobus 4:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 terwyl julle nie weet hoe julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel