Numeri 16:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Toe het hulle met hulle gesig na die grond toe neergebuig en gesê: “O God, die God wat aan alle mense lewe gee,*+ sal een man se sonde veroorsaak dat u vir die hele gemeenskap van Israel kwaad word?”+ Psalm 104:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 As u u gees uitstuur, word hulle geskep,+en u hernu die oppervlak van die grond. Prediker 12:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+ Esegiël 18:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Kyk! Al die siele* behoort aan my. Die siel van die pa sowel as die siel van die seun behoort aan my. Die siel* wat sondig, sal sterf.
22 Toe het hulle met hulle gesig na die grond toe neergebuig en gesê: “O God, die God wat aan alle mense lewe gee,*+ sal een man se sonde veroorsaak dat u vir die hele gemeenskap van Israel kwaad word?”+
7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+
4 Kyk! Al die siele* behoort aan my. Die siel van die pa sowel as die siel van die seun behoort aan my. Die siel* wat sondig, sal sterf.