30 Dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en al die stamme van die aarde sal treur,+ en hulle sal die Seun van die mens+ met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+
14 Toe het ek ’n wit wolk gesien, en op die wolk het iemand soos ’n seun van die mens+ gesit, met ’n goue kroon op sy kop en ’n skerp sekel in sy hand.