Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 90:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Voordat die berge gebore is

      en u die aarde en die vrugbare land gemaak het,*+

      ja, van ewigheid tot ewigheid is u God.+

  • Daniël 7:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Terwyl ek gekyk het, is trone neergesit, en die Oue van Dae+ het gaan sit.+ Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol. Sy troon was vuurvlamme, en die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+

  • Daniël 7:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 totdat die Oue van Dae+ gekom het en ten gunste van die heiliges van die Allerhoogste+ geoordeel het en die vasgestelde tyd aangebreek het vir die heiliges om die koninkryk in besit te neem.+

  • Habakuk 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Bestaan u nie al vir ewig nie, o Jehovah?+

      O my God, my Heilige, u sterf nie.*+

      O Jehovah, u het hulle aangestel om oordeel uit te voer.

      My Rots,+ u het hulle gekies om ons te straf.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel