Ester 5:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Haman het gespog oor hoe ryk hy is, hoe baie seuns hy het+ en hoe die koning hom bevorder het en hom ’n belangriker posisie gegee het as die leiers en die knegte van die koning.+ Psalm 62:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Moenie op afpersing staatmaakof dink dat julle suksesvol sal wees deur ander te beroof nie. As julle rykdom vermeerder, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+ Spreuke 11:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Die een wat op sy rykdom vertrou, sal tot ’n val kom,+maar die regverdige sal floreer soos groen blare.+
11 Haman het gespog oor hoe ryk hy is, hoe baie seuns hy het+ en hoe die koning hom bevorder het en hom ’n belangriker posisie gegee het as die leiers en die knegte van die koning.+
10 Moenie op afpersing staatmaakof dink dat julle suksesvol sal wees deur ander te beroof nie. As julle rykdom vermeerder, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+
28 Die een wat op sy rykdom vertrou, sal tot ’n val kom,+maar die regverdige sal floreer soos groen blare.+