Psalm 104:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Wanneer u u gesig wegdraai, raak hulle onrustig. As u hulle gees wegneem, sterf hulle en keer hulle terug na die stof.+ Prediker 12:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+ Jesaja 42:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dít is wat die ware God, Jehovah, sê,die Skepper van die hemele en die Een wat dit uitgespan het,+die Een wat die aarde en die opbrengs daarvan uitgesprei het,+die Een wat asem aan die mense daarop gee,+en gees aan dié wat daarop loop:+ Handelinge 17:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 en hy word ook nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan alle mense lewe en asem+ en alles gee.
29 Wanneer u u gesig wegdraai, raak hulle onrustig. As u hulle gees wegneem, sterf hulle en keer hulle terug na die stof.+
7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+
5 Dít is wat die ware God, Jehovah, sê,die Skepper van die hemele en die Een wat dit uitgespan het,+die Een wat die aarde en die opbrengs daarvan uitgesprei het,+die Een wat asem aan die mense daarop gee,+en gees aan dié wat daarop loop:+
25 en hy word ook nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan alle mense lewe en asem+ en alles gee.