Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “Jy mag God nie vervloek nie,+ en jy mag ook nie ’n hoofman* onder jou volk vervloek* nie.+

  • Prediker 8:2-4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Ek sê: “Gehoorsaam die bevele van die koning+ uit respek vir die eed wat voor God afgelê is.+ 3 Moenie haastig wees om van die koning af weg te gaan nie.+ Moenie betrokke raak by ’n slegte saak nie.+ Hy kan doen net wat hy wil, 4 want die koning se woord is wet.+ Wie kan vir hom sê: ‘Wat doen u?’”

  • Prediker 10:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Moenie die koning vervloek nie,+ selfs nie in jou gedagtes* nie, en moenie die rykes in jou slaapkamer vervloek nie, want die voëls kan dit* oorvertel, hulle* kan herhaal wat gesê is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel