Psalm 145:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jehovah is groot en verdien beslis om geloof te word.+ Sy grootheid kan nie ten volle begryp word nie.+ Psalm 148:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+ Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+ Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
3 Jehovah is groot en verdien beslis om geloof te word.+ Sy grootheid kan nie ten volle begryp word nie.+
13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+ Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+