Romeine 15:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dit was ook sodat die nasies God vir sy genade sou verheerlik.+ Net soos daar geskryf is: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies prys, en ek sal liedere sing om u naam te loof.”+
9 Dit was ook sodat die nasies God vir sy genade sou verheerlik.+ Net soos daar geskryf is: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies prys, en ek sal liedere sing om u naam te loof.”+