Psalm 72:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Mag sy glorieryke naam vir ewig geloof word,+en mag sy heerlikheid die hele aarde vul.+ Amen en Amen. Openbaring 4:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “U is waardig, Jehovah* ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskep.”
19 Mag sy glorieryke naam vir ewig geloof word,+en mag sy heerlikheid die hele aarde vul.+ Amen en Amen.
11 “U is waardig, Jehovah* ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskep.”