Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 5:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En ek het elke wese in die hemel en op die aarde en onder die aarde+ en op die see, en alles wat in hulle is, hoor sê: “Mag die Een wat op die troon sit+ en die Lam+ geloof word, en mag hulle vir ewig en altyd die eer+ en die heerlikheid en die mag ontvang.”+

  • Openbaring 7:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 en gesê: “Amen! Aan ons God behoort die seën en die heerlikheid en die wysheid en die dank en die eer en die krag en die sterkte vir ewig en altyd.+ Amen.”

  • Openbaring 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+

  • Openbaring 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

      “Nou het die redding+ en die krag en die Koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergegooi!

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel