34 “Aan die einde van daardie tydperk+ het ek, Nebukadneʹsar, na die hemel opgekyk, en ek het my verstand teruggekry. Ek het die Allerhoogste geloof, en ek het die Een wat vir ewig lewe, geprys en verheerlik, want sy heerskappy is ’n ewige heerskappy en sy koninkryk duur van geslag tot geslag.+