Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hierdie hulpelose man het geroep, en Jehovah het gehoor.

      Hy het hom gered uit al sy moeilikhede.+

  • Psalm 65:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 O Hoorder van gebed, alle soorte mense* sal na u toe kom.+

  • Psalm 116:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 116 Ek is lief vir Jehovah,

      want hy hoor* my stem, my smekinge om hulp.+

  • 1 Johannes 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom+ omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat goed is in sy oë.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel