9 Gee dus vir u kneg ’n gehoorsame hart om as regter vir u volk op te tree+ en om te onderskei tussen wat goed en wat sleg is,+ want wie kan as regter optree vir u groot* volk?”
28 Die hele Israel het gehoor wat die koning besluit het in verband met hierdie saak, en hulle het groot respek* vir die koning gekry,+ want hulle het gesien dat hy wysheid van God ontvang het om regverdig te oordeel.+