Psalm 84:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+ Matteus 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Gelukkig is dié wat suiwer van hart is,+ want hulle sal God sien.
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+