Psalm 44:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Met u hand het u nasies verdryf+en ons voorvaders daar laat woon.+ U het nasies verslaan en hulle uitgedryf.+ Psalm 78:55 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Hy het die nasies voor hulle uit verdryf.+ Hy het ’n erfdeel met die maatlyn aan hulle toegeken.+ Hy het die stamme van Israel in hulle huise laat woon.+ Jeremia 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Ek het jou geplant as ’n rooi wingerdstok van die beste gehalte,+ heeltemal gekweek uit suiwer saad. Hoe het jy dan so agteruitgegaan en in die jong takkies van ’n vreemde wingerdstok verander?’+
2 Met u hand het u nasies verdryf+en ons voorvaders daar laat woon.+ U het nasies verslaan en hulle uitgedryf.+
55 Hy het die nasies voor hulle uit verdryf.+ Hy het ’n erfdeel met die maatlyn aan hulle toegeken.+ Hy het die stamme van Israel in hulle huise laat woon.+
21 Ek het jou geplant as ’n rooi wingerdstok van die beste gehalte,+ heeltemal gekweek uit suiwer saad. Hoe het jy dan so agteruitgegaan en in die jong takkies van ’n vreemde wingerdstok verander?’+