8 “Ons het in daardie tyd die land afgevat van die twee Amoritiese konings+ wat in die Jordaanstreek was, van die Arnon-vallei* af tot by die berg Hermon+
12En dít is die konings van die land wat die Israeliete verslaan het, wie se land hulle in besit geneem het aan die oostekant van die Jordaanrivier, van die Arnon-vallei*+ af tot by die berg Hermon+ en die hele Aʹraba in die ooste:+