9 Maar Dawid het vir Abiʹsai gesê: “Moet hom nie seermaak nie, want wie kan sy hand vir die gesalfde van Jehovah+ lig en onskuldig bly?”+ 10 Dawid het verder gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, Jehovah sal hom doodmaak,+ of sy dag sal kom+ en hy sal sterf, of hy sal in die oorlog doodgemaak word.+