Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Die wraak is myne, en die straf,+

      op die vasgestelde tyd wanneer hulle voet gly.+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,

      en wat op hulle wag, sal gou kom.’

  • 1 Samuel 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Mag Jehovah tussen my en u oordeel,+ en mag Jehovah vir my wraak neem op u,+ maar ek sal nie my hand vir u lig nie.+

  • 1 Samuel 25:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Ongeveer tien dae later het Jehovah ’n einde aan Nabal se lewe gemaak.

  • Psalm 94:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 94 O God van wraak, Jehovah,+

      o God van wraak, openbaar u heerlikheid!

  • Psalm 94:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Hy sal hulle goddelose dade op hulle laat neerkom.+

      Hy sal ’n einde aan hulle maak* deur middel van hulle eie goddeloosheid.

      Jehovah ons God sal ’n einde aan hulle maak.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel