Psalm 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jehovah is my Herder.+ Ek sal niks kortkom nie.+ Jesaja 40:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy sal soos ’n herder vir sy kudde sorg.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarmaaken hulle teen sy bors dra. Hy sal die ooie wat lammers het, liefdevol lei.+
11 Hy sal soos ’n herder vir sy kudde sorg.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarmaaken hulle teen sy bors dra. Hy sal die ooie wat lammers het, liefdevol lei.+