Psalm 34:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Vrees Jehovah, al sy heiliges,want dié wat hom vrees, kom niks kort nie.+ Psalm 84:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+ Matteus 6:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+ Filippense 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus. Hebreërs 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+
33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+
19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus.
5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+