Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 93:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 93 Jehovah het Koning geword!+

      Hy is met heerlikheid geklee.

      Jehovah is geklee met krag.

      Hy dra dit soos ’n lyfband.

      Die aarde* is stewig gevestig.

      Dit kan nie beweeg word* nie.

  • Psalm 97:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 97 Jehovah het Koning geword!+

      Laat die aarde vreugdevol wees.+

      Laat die baie eilande bly wees.+

  • Openbaring 11:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons Here+ en van sy Christus+ geword, en hy sal vir ewig en altyd as koning regeer.”+

  • Openbaring 19:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En ek het iets gehoor wat geklink het soos ’n stem van ’n groot skare en soos die geluid van baie waters en soos die geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “Loof Jah,*+ want Jehovah* ons God, die Almagtige,+ het as koning begin regeer!+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel