Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 O Jehovah, u is groot,+ magtig,+ indrukwekkend en vol prag en majesteit.*+ Alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk, o Jehovah.+ U is die hoof oor alles.

  • Psalm 22:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Want die koningskap behoort aan Jehovah.+

      Hy regeer oor die nasies.

  • Daniël 4:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dit is volgens die bevel van die wagte,+ en dit is volgens die versoek van die heiliges, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy ook al wil en selfs die laagste van die mensdom daaroor aanstel.”

  • Daniël 4:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 “Aan die einde van daardie tydperk+ het ek, Nebukadneʹsar, na die hemel opgekyk, en ek het my verstand teruggekry. Ek het die Allerhoogste geloof, en ek het die Een wat vir ewig lewe, geprys en verheerlik, want sy heerskappy is ’n ewige heerskappy en sy koninkryk duur van geslag tot geslag.+

  • Openbaring 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

      “Nou het die redding+ en die krag en die Koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergegooi!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel