Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Ons God sal kom en kan nie stilbly nie.+

      Voor hom is ’n verterende vuur,+

      en ’n groot storm woed al om hom.+

  • Daniël 7:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Terwyl ek gekyk het, is trone neergesit, en die Oue van Dae+ het gaan sit.+ Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol. Sy troon was vuurvlamme, en die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+ 10 ’n Stroom vuur het van die troon af voor hom uitgevloei.+ ’n Duisend maal duisend het hom bly dien, en tienduisend maal tienduisend het voor hom gestaan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is oopgemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel