-
Jesaja 6:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah op ’n hoë en verhewe troon sien sit,+ en die some van sy kleed het die tempel gevul. 2 Serafs het bokant hom gestaan. Elkeen het ses vlerke gehad. Elkeen het sy gesig met twee vlerke bedek, sy voete met twee vlerke bedek en twee vlerke gebruik om te vlieg.
-