Psalm 21:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 U maak hom vir ewig geseënd.+ U maak hom bly met die vreugde van u teenwoordigheid.+ Matteus 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Gelukkig is dié wat suiwer van hart is,+ want hulle sal God sien.