-
Psalm 57:7-11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Ek sal sing en musiek maak.
8 Word wakker, o my hele wese.*
Word wakker, o snaarinstrument, en jy ook, o harp.
Ek sal die dagbreek wakker maak.+
9 Ek sal u prys onder die volke, o Jehovah.+
Ek sal onder die nasies vir u lofliedere sing.*+
11 Mag u hoog bo die hemel wees, o God.
Mag u heerlikheid oor die hele aarde wees.+
-