Psalm 8:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 O Jehovah ons Here, hoe groot is u naam tog regoor die aarde,u het u heerlikheid selfs hoër as die hemel gestel!*+ Psalm 57:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Mag u hoog bo die hemel wees, o God. Mag u heerlikheid oor die hele aarde wees.+ Psalm 57:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Mag u hoog bo die hemel wees, o God. Mag u heerlikheid oor die hele aarde wees.+
8 O Jehovah ons Here, hoe groot is u naam tog regoor die aarde,u het u heerlikheid selfs hoër as die hemel gestel!*+