-
Jesaja 6:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Serafs het bokant hom gestaan. Elkeen het ses vlerke gehad. Elkeen het sy gesig met twee vlerke bedek, sy voete met twee vlerke bedek en twee vlerke gebruik om te vlieg.
3 En hulle het na mekaar toe uitgeroep:
“Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërmagte.+
Die hele aarde is vol van sy heerlikheid.”
-