Eksodus 15:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+ Openbaring 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En die vier lewende wesens het elkeen ses vlerke gehad. Die vlerke was reg rondom en aan die onderkant vol oë.+ En dag en nag sê hulle aanhoudend: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah*+ God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom.”+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+
8 En die vier lewende wesens het elkeen ses vlerke gehad. Die vlerke was reg rondom en aan die onderkant vol oë.+ En dag en nag sê hulle aanhoudend: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah*+ God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom.”+