Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 In my angstigheid het ek tot Jehovah geroep.+

      Ek het tot my God bly roep.

      Toe het hy vanuit sy tempel my stem gehoor,

      en my geroep om hulp het sy ore bereik.+

  • Psalm 10:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar u sal die versoek van die nederiges hoor, o Jehovah.+

      U sal hulle hart versterk+ en noukeurig aan hulle aandag skenk.+

  • Psalm 34:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+

      en sy ore luister na hulle geroep om hulp.+

  • 1 Petrus 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel