Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:12-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Wie van julle is lief vir die lewe

      en wil graag baie dae hê om goeie dinge te geniet?+

      נ [Noen]

      13 Hou dan jou tong weg van wat sleg is,+

      en jou lippe van bedrog.+

      ס [Samek]

      14 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is.+

      Soek vrede en streef dit na.+

      ע [Ajin]

      15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+

      en sy ore luister na hulle geroep om hulp.+

      פ [Pe]

      16 Maar Jehovah* is teen dié wat slegte dinge doen,

      om alle herinnering van hulle van die aarde af uit te wis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel