Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 1:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 Gelukkig is die man wat nie die raad van die goddeloses volg nie

      en nie op die weg van sondaars staan nie+

      en nie by spotters sit nie.+

       2 Maar hy vind vreugde in die wet van Jehovah,+

      en dag en nag lees hy Sy wet en dink hy daaroor na.*+

  • Psalm 40:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Dit is vir my ’n vreugde,* o my God, om u wil te doen,+

      en u wet is diep binne-in my.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel