Deuteronomium 15:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want daar sal altyd arm mense in die land wees.+ Daarom beveel ek jou: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou behoeftige en arm broer in jou land.’+ Spreuke 11:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daar is een wat baie gee en meer bykry.+ ’n Ander gee nie wat hy behoort te gee nie en word arm.+ Spreuke 19:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die een wat goed is vir die armes, leen aan Jehovah,+en Hy sal hom terugbetaal* vir wat hy doen.+
11 Want daar sal altyd arm mense in die land wees.+ Daarom beveel ek jou: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou behoeftige en arm broer in jou land.’+