Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 2:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Maar goddelose mense sal van die aarde af uitgeroei word,+

      en bedrieglike mense sal daarvan weggeruk word.+

  • Spreuke 25:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Verwyder die metaalskuim van die silwer,

      en dit sal heeltemal suiwer wees.+

       5 Verwyder die goddelose man voor die koning,

      en sy troon sal stewig gevestig word in regverdigheid.+

  • Esegiël 22:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Mensekind, die huis van Israel het vir my soos waardelose metaalskuim geword. Hulle almal is koper en tin en yster en lood in ’n smeltoond. Hulle het die metaalskuim van silwer geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel