Psalm 95:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want hy is ons God,en ons is die volk van sy weiding,die skape onder sy sorg.*+ Vandag, as julle na sy stem luister,+ Lukas 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Sê nou iemand onder julle het 100 skape en een van hulle raak verlore. Sal hy nie die 99 in die wildernis los en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy hom vind nie?+ 1 Petrus 2:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal,+ maar nou het julle teruggekeer na die herder+ en opsiener van julle siele.*
7 Want hy is ons God,en ons is die volk van sy weiding,die skape onder sy sorg.*+ Vandag, as julle na sy stem luister,+ Lukas 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Sê nou iemand onder julle het 100 skape en een van hulle raak verlore. Sal hy nie die 99 in die wildernis los en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy hom vind nie?+ 1 Petrus 2:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal,+ maar nou het julle teruggekeer na die herder+ en opsiener van julle siele.*
4 “Sê nou iemand onder julle het 100 skape en een van hulle raak verlore. Sal hy nie die 99 in die wildernis los en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy hom vind nie?+
25 Want julle was soos skape wat wegdwaal,+ maar nou het julle teruggekeer na die herder+ en opsiener van julle siele.*