Jesaja 49:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hulle sal nie honger of dors wees nie,+en die verskroeiende hitte en die son sal hulle nie brand nie.+ Want die Een wat genade aan hulle betoon, sal hulle lei,+en hy sal hulle na waterfonteine bring.+ Openbaring 7:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en die son of enige verskroeiende hitte sal hulle ook nie brand nie.+
10 Hulle sal nie honger of dors wees nie,+en die verskroeiende hitte en die son sal hulle nie brand nie.+ Want die Een wat genade aan hulle betoon, sal hulle lei,+en hy sal hulle na waterfonteine bring.+
16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en die son of enige verskroeiende hitte sal hulle ook nie brand nie.+