Psalm 87:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah het die poorte van Sion meer lief+as al die tente van Jakob. Psalm 132:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want Jehovah het Sion uitgekies.+ Dit was sy begeerte om dit as sy woonplek te hê:+ Psalm 135:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Mag Jehovah vanuit Sion geloof word,+hy wat in Jerusalem woon.+ Loof Jah!+