-
Josua 12:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Josua en die Israeliete het die konings aan die westekant van die Jordaanrivier verslaan, van Baäl-Gad+ af in die Liʹbanon-vallei+ tot by die berg Halak,+ wat naby Seïr+ is. Daarna het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n besitting moes kry+ 8 in die bergstreek, die Sjefeʹla, die Aʹraba, die heuwelhange, die wildernis en die Negeb,+ dit wil sê die land van die Hetiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ en dít was hulle konings:
-