Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Die lamp van God+ was nog nie geblus nie, en Samuel het in die tempel*+ van Jehovah gelê, waar die Ark van God was.

  • 1 Kronieke 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe het hulle die Ark van die ware God in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het,+ en hulle het brandoffers en vrede-offers* voor die ware God geoffer.+

  • Psalm 28:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hoor my smekinge wanneer ek tot u om hulp roep

      en my hande oplig na die binneste vertrek van u heiligdom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel