-
2 Samuel 7:15-17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 My lojale liefde sal nie van hom af weggeneem word soos ek dit van Saul af weggeneem het,+ wat ek voor jou verwyder het nie. 16 Jou huis en jou koninkryk sal vir ewig bestaan, en jou troon sal vir ewig stewig gevestig wees.”’”+
17 Natan het al hierdie woorde aan Dawid oorgedra en hom van hierdie hele visioen vertel.+
-