Jesaja 40:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie? Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+ Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+ Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+ Romeine 11:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Hoe diep is God se rykdom en wysheid en kennis tog! Niemand kan sy besluite* ten volle verstaan of sy dade ten volle begryp nie!
28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie? Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+ Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+ Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+
33 Hoe diep is God se rykdom en wysheid en kennis tog! Niemand kan sy besluite* ten volle verstaan of sy dade ten volle begryp nie!