12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+
16 Toe het die mense wat Jehovah vrees, met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en bly luister. En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat oor sy naam nadink.*+