-
Genesis 20:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Toe het die ware God vir hom in die droom gesê: “Ek weet dat jy dit in die opregtheid van jou hart gedoen het. Daarom het ek gekeer dat jy teen my sondig, en ek het jou nie toegelaat om aan haar te raak nie.
-
-
2 Kronieke 26:16-18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Maar toe hy magtig geword het, het hy hoogmoedig geword, en dit het tot sy ondergang gelei. Hy was ongehoorsaam aan Jehovah sy God en het in die tempel van Jehovah ingegaan om reukwerk op die reukaltaar te brand.+ 17 Die priester Asarʹja en 80 moedige priesters van Jehovah het hom dadelik gevolg. 18 Hulle het koning Ussiʹa gekonfronteer en vir hom gesê: “Koning Ussiʹa, u het nie die reg om reukwerk vir Jehovah te brand nie!+ Net die priesters mag reukwerk brand, want hulle is nakomelinge van Aäron,+ en hulle is geheilig. Gaan uit die heiligdom uit, want u was ongehoorsaam, en u sal nie eer van Jehovah God hiervoor ontvang nie.”
-