Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 O Jehovah, u is groot,+ magtig,+ indrukwekkend en vol prag en majesteit.*+ Alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk, o Jehovah.+ U is die hoof oor alles.

  • Job 41:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Wie het eerste vir my iets gegee, sodat ek hom moet terugbetaal?+

      Alles onder die hemele is myne.+

  • 1 Korintiërs 10:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 want “aan Jehovah* behoort die aarde en alles daarop”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel