Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Jehovah beloon my volgens my regverdigheid.+

      Hy vergoed my volgens die onskuld* van my hande.+

  • Jesaja 33:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Net die een wat altyd die weg van regverdigheid volg,+

      wat die waarheid praat,+

      wat nie deur oneerlikheid of bedrog geld maak nie,

      wat weier om ’n omkoopgeskenk te aanvaar,+

      wat nie luister na gesprekke oor moord nie

      en wat weier om te kyk na wat sleg is.

      16 So iemand sal in die hoogtes woon.

      Rotsagtige vestings sal sy veilige skuilplek* wees.

      Hy sal van kos voorsien word,

      en hy sal altyd genoeg water hê.”+

  • Matteus 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Gelukkig is dié wat suiwer van hart is,+ want hulle sal God sien.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel