Eksodus 23:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+ Deuteronomium 16:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.
8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+
19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.