Job 28:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 En hy het vir die mens gesê: ‘Vrees vir Jehovah – dit is wysheid.+ En om slegte dinge te vermy, is insig.’”+ Spreuke 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Vrees* vir Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase haat wysheid en dissipline.+ Spreuke 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+
28 En hy het vir die mens gesê: ‘Vrees vir Jehovah – dit is wysheid.+ En om slegte dinge te vermy, is insig.’”+
13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+