Spreuke 24:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want die regverdige kan sewe keer val, en hy sal weer opstaan,+maar die goddelose sal weens rampspoed val en bly lê.+ 2 Timoteus 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Om die waarheid te sê, almal wat met toegewydheid aan God as ’n volgeling van Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+
16 Want die regverdige kan sewe keer val, en hy sal weer opstaan,+maar die goddelose sal weens rampspoed val en bly lê.+
12 Om die waarheid te sê, almal wat met toegewydheid aan God as ’n volgeling van Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+