Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 15:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 U weet, o Jehovah,

      dink aan my en skenk aandag aan my.

      Neem wraak op my vervolgers vir my.+

      Moenie toelaat dat ek doodgaan* omdat u geduldig is met hulle nie.

      Weet dat ek hierdie skande ter wille van u verduur.+

  • 2 Korintiërs 4:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie.+ Ons word neergeslaan, maar nie vernietig nie.+

  • 2 Petrus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah* weet dus hoe om mense wat hom met toegewydheid dien, uit moeilike omstandighede te red.+ Maar hy bewaar onregverdige mense om vernietig te word op die dag van die oordeel,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel